Omgeegroep Bybelstudie

Omgeegroep Bybelstudie       8 Mei 2022: Vierde Sondag in Paastyd. Tema: “ ‘n Goeie moeder” 1. Ysbreker : Vertel vir mekaar van julle eie moeders. Watter eienskappe kom op by jou as jy dink aan ‘n moeder? 2. Lof en Aanbidding:  Here Jesus Christus, ons het vanoggend teenoor U bely dat ons so …

Omgeegroep Bybelstudie Read More »