Teken in op ons nuusbrief


Welkom by ons Gemeente

Maandae – Vrydae 9:00 – 12:00

Eerdiens Tyd: 08:30am
Kinderdiens/Sondagskool Tyd:: 08:30am

Volg ons op Facebook

St Johns Laan, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal

Oor NG Gemeente, Pinetown

Die NG Gemeente Pinetown is op 20 September 1946 gestig. Dit is die geestelike moedergemeente, waarvan drie gemeentes afgestig is naamlik Escombe (1974), Westville (1975) en Krantzkloof (1984). Ons Gemeente bestaan tans uit meer as 400 siele van God.

DONASIES ASSEBLIEF

In die Bybel is ongveer 500 verse oor gebed, 500 oor geloof en 2350  oor geld en besittings-16 van die 36 gelykenisse van Jesus handel daaroor.

2 Korintiërs 9:7

“ Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief”