KONTAKBESONDERHEDE
LERAAR: Ds. Leonardi Hart
Sel: 073 195 9054
E-pos: dsleonardistoop@gmail.com
(Afdag op Vrydae)
ADMINISTRATEUR: Adrie O’Reilly
E-pos: admin@ngkerkpinetown.co.za
Kerkkantoor ure 08:00 – 12:00 weeksdae
Tel: 031 702 5264
Sel: 072 667 9497
NG Kerk webtuiste: www.ngkerkpinetown.co.za
EREDIENSTYE
SONDAGOGGENDE:
Eredienste om 08:30 in die kerkgebou en
Kategese 08:30 in kategeselokaal gedurende skoolkwartale.
Erediens word uitgesaai via “Facebook live” op
die kerk se facebook-blad om 08:30. Die opname sal via whatsapp uitgestuur word na die diens.
BANK BESONDERHEDE:
ABSA bank N G Kerk Pinetown
Tak 505626 Rekening no 1190580012
Verwysing … BYDRAE.
KAARTBETALINGS:
Die kerkkantoor het nou kredietkaart fasiliteit en dankoffers/donasies of betaling vir items gekoop op veiling kan nou ook met kaart betaal word.
ZAPPER BETALINGS
Zapper is ‘n maklike en veilige manier om bydraes te maak direk aan die Gemeente en is
binne 24 uur in die Gemeente se bankrekening. Die unieke QR kode kan ook maklik gedeel word met ander wat dalk ook ‘n bydrae wil maak. Volg gerus die skakels van hoe om Zapper af te laai op u foon en dit te gebruik.
https://youtu.be/9YBPhLaYngQ https://youtu.be/Jy1mLFvKN0A

DANKOFFERS:
SEPTEMBER + OKTOBER MAAND is ons kerk se verjaarsdag en TIENDE BYDRAE OFFERS.
Die dankoffers word weer gedurende die eredienste in die banke opgeneem soos voorheen.
GEBEDSKAMER:
Daar sal geleentheid wees vir gebed, onder leiding van sr Alet Hugo, voor die erediens. Sluit gerus aan: Sondag Oggende om 07:45 in kamer 22 .
Kontak gerus vir sr Alet Hugo vir enige navra: 084 549 5256
Ons versorg en bedien in gehoorsaamheid,
met Jesus-liefde na binne en buite.
DIE HOOFWEG
28 Augustus 2022
Uitgawe 506
Baie welkom by die Erediens vanoggend onder leiding van Ds. Leonardi Hart.
Die skriflesing is uit: Hebreërs 12:1-4 en die Tema is: Watter wedloop hardloop ons?
NEEM ASB. KENNIS:
Kerkraadsvergadering Sondag 4 September na die Erediens.
VERJAARSDAE:
30 Augustus – Neeltje Wasmuth
.
GEBEDSONDERSTEUNINGSLYS
Marthie Coetzee -Versorg vir Chris by die huis Chris Coetzee – Verswakte Gesondheid
Frik Visagie – Skouer besering
Esmé Joubert – Kloof Nursing Home
Doreen Marais – Verswakte gesondheid
Anna van Rooyen – Rugprobleme & verswakte gesondheid
Theunis J van Rensburg.- Koekie & Jannie se seun ontvang langtermyn chemo behandeling
Josef van Dyk – Verswakte gesondheid
Antoni Mkize – (Kerk Tuinier) Herstel na hy gewond is in n skietvoorval .
Isabel Pauls– Margaret Stoop se moeder
Barry van Wyk – Ongesteld en sy seun wat ‘n ernstige hand besering opgedoen het.
Gebedsversoeke kan aan Alet Hugo gestuur word by 084 549 5256
VEILING:
Ons is baie opgewonde oor ons WhatsApp Veilings wat nou Dinsdae en Donderdae gaan plaasvind. Dinsdae sal “enige iets onder die son” wees en Donderdae sal tuisgemaak en tuisgebak wees.
Ons benodig egter baie skenkings om aan die gang te kan bly. Skenk dus asb. al julle “wit olifante” vir die kerk en raak asb. betrokke by die tuisgebak/handgemaak. Elke Skenking word opreg waardeer en ons is baie dankbaar aan die wat reeds n bydra gemaak het. Baie dankie!!
Sluit aan by die WhatsApp groep met die skakel: https://chat.whatsapp.com/G4wFjcm1K1U4caNikmtrRXFF
Of skakel die kerkkantoor vir meer besonderhede.
GEBOUE-KOMMISSIE
Daar is 4 Stoorkamers by Deodant beskikbaar om te huur teen R500/maand. Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting.
Ons benodig Asb. enige bou materiaal en verf. Indien iemand van die bogenoemde het wat u kan skenk, kan u asb. vir Chris kontak by die kerkkantoor.
Ons vra ook vir vrywilligers om te help met die skoonmaak, voorbereiding en verf van verskeie lokale. Kontak asb. Vir Margaret Stoop indien u kan help. 083 652 6098
BEDIENINGE:
Baie, baie dankie aan hierdie pragtige, vrolike bedieninge wie ons gemeente telkens so bederf en ondersteun.
Vrywilligers vir verdere hulp met enige bediening word aangemoedig om in te skakel. Kontak gerus die volgende persone:
TEEBEDIENING:
Sr Rona Werner: 066 592 2365.
BLOMME-BEDIENING:
Sr Charlize Oosthuizen – 072 345 2289 of Sr Monica Helberg – 073 172 4410
BIBLIOTEEK:
Sr Wilmien Espach – 082 552 7769
KLERESTOOR:
Sr Deline Schefermann – 083 416 0034
MUSIEKBEDIENING & KERKKOOR:
Sr Monica Helberg – 073 172 4410
NUWE INTREKKERS:
Sr Elma Carroll – 083 295 164
GEBEDSONDERSTEUNING:
Sr Alet Hugo – 084 549 5256
DIENS VAN BARMHARTIGHEID:
VRYWILLIGERS GEVRA:
Ons wil u hartlik uitnooi om betrokke te raak by Diens van Barmartigheid (soos die Heilige Gees u sal lei). U is ook welkom om aan te sluit by ons WhatsApp groepie indien u sou wou sien waarmee ons besig is.
Ons vra ook vir enige vrywilligers wat bereid is om ander gemeentelede/bejaardes te help met ‘n ry-geleentheid na die eredienste op Sondae. Kontak asb. die kerkkantoor indien u kan help.
Kontak: Margaret snr @ 083 652 6098.
GESOEK:
Ons benodig teenwoordiger/s vir Tuinsig Bejaarde Tehuis asb. Indien u geroepe voel tot hierdie pragtige bediening, kontak ons asb.:Margaret (snr). 083 652 6098
BAIE DANKIE:
Ons sê BAIE dankie aan FREDDY HIRSCH vir die wonderlike donasie van gebak mengsels.
