KONTAKBESONDERHEDE
LERAAR: Ds. Leonardi Hart
Tel: 031 764 3720
Sel: 073 195 9054
E-pos: dsleonardistoop@gmail.com
(Afdag op Vrydae)
ADMINISTRATEUR: Adrie O’Reilly
E-pos: admin@ngkerkpinetown.co.za
Kerkkantoor ure 08:00 – 12:00 weeksdae
Tel: 031 702 5264
Sel: 072 667 9497
NG Kerk webtuiste: www.ngkerkpinetown.co.za
EREDIENSTYE
SONDAGOGGENDE:
Eredienste om 08:30 in die kerkgebou en
Kategese 08:30 in kategeselokaal gedurende skoolkwartale.
Erediens word uitgesaai via “Facebook live” op
die kerk se facebook-blad om 08:30. Die opname sal via whatsapp uitgestuur word na die diens.
BANK BESONDERHEDE:
ABSA bank N G Kerk Pinetown
Tak 505626 Rekening no 1190580012
Verwysing … BYDRAE.
ZAPPER BETALINGS
Zapper is ‘n maklike en veilige manier om bydraes te maak direk aan die Gemeente en is
binne 24 uur in die Gemeente se bankrekening. Die unieke QR kode kan ook maklik gedeel word met ander wat dalk ook ‘n bydrae wil maak. Volg gerus die skakels van hoe om Zapper af te laai op u foon en dit te gebruik.
https://youtu.be/9YBPhLaYngQ https://youtu.be/Jy1mLFvKN0A

GEBEDSONDERSTEUNINGSLYS
Esmé Joubert – Kloof Nursing Home.
Doreen Marais – Verswakte gesondheid
Anna van Rooyen – Rugprobleme & verswakte gesondheid
Theunis J van Rensburg.- Koekie & Jannie se seun ontvang langtermyn chemo behandeling vir ‘n gewas.
Leon Ferreira – (Monica Helberg se broer) herstel van gesondheidsprobleme.
Chris Coetzee – het geval en sy elmboog beseer, word tuis versorg deur sy vrou Marthie – sy is dankbaar vir gebedsondersteuning.
Gebedsversoeke kan aan Alet Hugo gestuur word by 084 549 5256
Ons versorg en bedien in gehoorsaamheid,
met Jesus-liefde na binne en buite.
DIE HOOFWEG
24 Julie 2022
Uitgawe 501
Baie welkom by die Erediens vanoggend onder leiding van Ds. Leonardi Hart.
Die skriflesing is uit: Lukas 11:1-13 en die Tema is: Gebed as ons geestelike brug
DANKOFFERS:
Die dankoffers sal weer, soos in die verlede, gedurende die eredienste in die banke opgeneem word.
Spesiale kollektes sal ook weer ná die eredienste by die deure opgeneem word.
VERJAARSDAE:
25 Julie – Marie Agenbag
GELEENTHEDE:
Inspirational Morning : Wih Vanessa Goosen – Breaking Free
13 Augustus – Krantzkloof R100 per persoon Antoinette: 071 470 6941
CHRIST CHURCH PINETOWN – Saturday 20th August 2022 08.30 -12.30
Make a decisive difference! An exciting opportunity to deepen yourself, together with fellow believers, in the simplicity and wonders and power of the Gospel. By training for practical outreaches and witnessing in our community, we can make a powerful impact. Believers from our communities are equipped
- With a fresh vision and passion to win over others for the Lord
- To develop sincere and caring friendships
- To share the gospel meaningful and with passion one-to-one
- To do follow-up and nurturing of new believers into the body of Christ
- And live a renewed enthusiasm for witnessing God’s GOOD NEWS
One of the greatest real joys believers experience is to share the Gospel of God’s love and salvation. This makes you part of the greatest miracle which God does in human lives. Please do not miss out!
- Training Fee: No charge – only a free will love offering to cover costs.
- Confirm your places not later than 12.00 Monday the 15th of August – Christ Church 031 7020815
- We welcome believers from all communities.
DIENS VAN BARMHARTIGHEID:
GESOEK:
Ons benodig teenwoordiger/s vir Tuinsig Bejaarde Tehuis asb. Indien u geroepe voel tot hierdie pragtige bediening, kontak ons asb.:Margaret (snr). 083 652 6098
KLERESTOOR
Sr. Deline Schefermann en Sr. Sr Joyce Potgieter Sal van nou af die klerebank beman. Ons sê baie dankie vir hulle bereidwilligheid om die groot projek aan te neem. Enige donasies en hulp is steeds welkom! Kontak gerus vir Sr, Deline Schefermann by 083 416 0034
VRYWILLIGERS GEVRA:
Ons wil u hartlik uitnooi om betrokke te raak by Diens van Barmartigheid (soos die Heilige Gees u sal lei). U is ook welkom om aan te sluit by ons WhatsApp groepie indien u sou wou sien waarmee ons besig is.
Kontak: Margaret snr @ 083 652 6098. Ons (Diens van Barmhartigheid) werk streng volgens riglyne waarvolgens alle behoeftiges geëvalueer word deur ’n welsynswerker en duplisering van donasies aan bv. een gesin/persoon dus uitgesluit word en almal regverdig, diskreet en met die nodige respek hanteer word. Ons leef in moeilike tye en ons ondersteun mekaar graag. Baie dankie aan die getroue bydraers van kos en klere-donasies. Dit word opreg waardeer.
BEDIENINGE:
Baie, baie dankie aan hierdie pragtige, vrolike bedieninge wie ons gemeente telkens so bederf.
Vrywilligers vir verdere hulp met Teebeurte of Blommerangskikkings vir die eredienste word aangemoedig om in te skakel.
Vir Teebediening, skakel asb. Vir Sr Rhona Werner: 031 702 3905 /066 592 2365 en vir
Blomme-bediening, skakel asb. Vir Sr Charlize Oosthuizen: 072 345 2289 of Sr Monica Helberg: 073 172 4410
GEBOUE-KOMMISSIE
Daar is 4 Stoorkamers by Deodant beskikbaar om te huur teen R500/maand. Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting.
LIEDERE
Aanvangslied:
LB 157:1-3 Here Jesus ons is saam
Lofliedere:
LB 200:1-3 U goedheid Heer ..
LB 214: 1-3 Heer ,ons sal u loof
Epikleselied:
LB 255:1-3 Woord van God, Woord vd lewe
Slotlied:
LB 209 Heer met my hele hart
Uitsendingslied:
LB 269:1 God bly met jou waar jy ook mag gaan
